Bible Book: Revelation / Openbaring Chapter: 22 Verse: 12 Verse (to): 21 Teks: Openbaring 22:12-21 Die Bybel eindig met waarskuwings, oproepe en versekerings. Twee versekerings het my met die lees van die gedeelte opgeval: Aan die een kant is hier die versekering dat die Gees sáám met die bruid roep: “kom” (vers 17a). Aan […]